Goor, eksta goor.
Die skeisaak, loop nie goed af nie! Die gryle gryse goor weer, belemer 'n mens se toekomsuitsig en verhinder jou om die son te sien. Alhoewel jy weet die, son IS daar. Ek het hierdie afgelope week, dinge ervaar en gevoel wat ek nie geweet het binne in 'n mens sit nie, en om eerlik te wees wil ek dit nie sommer gou weer ervaar nie. Here, asseblief nie gou weer nie! Ek smeek U asb nie gou weer nie! Gee Here dat insig, kennis, en liefde in hierdie uur hoogty sal vier. Hierdie uur Here, hierdie uur. Die omstandighede by die werk is soos kanker, 'n mens voel almeer dat alhoewel jy wil veg, jy die stryd tog gaan verloor. Nee ag! en dit het niks te make met unie besluite of unie resolusies nie, maar meer een van heerskappy. Die verkeerde heerser heers die hart, en verstand van die meerdere, so voel dit vir my Here. Die verkeerde een. Help Here, gryp in. Help asb. Ek vra dit want my Hulp kom van die Here wat die hemele en die aarde gemaak het. My studies. Die week was maar 'n ...