Posts

Vir my eie kop, oor ewolusie

Heb_11:1  Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. En as Jesus self sê: Mar 10:5-6  En Jesus antwoord en sê vir hulle: Vanweë die hardheid van julle harte het hy vir julle hierdie gebod geskrywe,  maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak. Wie is ek om te stry dat God my gemaak het. En as jy in evolusie glo, moet jy teen die Bybel skop oor die volgende perikoop: Gen_1:24-26  En God het gesê: Laat die aarde lewende wesens voortbring volgens hulle soorte: vee, kruipende diere en wilde diere van die aarde volgens hulle soorte. En dit was so. En God het die wilde diere van die aarde gemaak volgens hulle soorte en die vee volgens hulle soorte en al die diere wat op die grond kruip, volgens hulle soorte. Toe sien God dat dit goed was.  En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls v...

Vergewe Here

Vergewe tog Here; Asseblief, as my woorde vetkryt teen 'n swartbord is. Dit is gedagtes, dit is woorde, woorde in grepe êrens om en in die wolk. Maar dit is my woorde Here. Woorde uit myself, nie woorde in groepies voor ander nie. My woorde, soos 'n boek. Vergewe die skewe koringare, in U gekamde koringoesveld. En dankie dat ek mag weet: dat ek enige tyd U genadetroon mag binnegaan: Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.(Heb 4:16)  Dankie dat U genadige hoëpriester is. En ook my God is. Amen.

It all starts somewhere......

Image
It all starts somewhere with something....  I was in standard 6 (1991) and I got my first desktop PC. A 268 with 16MB of ram, and something very WOW for those days a VGA colour screen. In our school library Mrs   ‘Antonietes’ our librarian (please forgive the spelling), which I came to admire and had a great deal of respect for , showed me the a book, on computer programming.   And there it all started I was hooked, the book was filled with pictures (I always learn much better form pictures than form just text) and small examples. The schools computer studies teacher was also my math teacher and he also encouraged me a lot.   I was not one of the high flyer kids at school in those days due to various reasons, but still I enjoyed the book and another book which was also in our library. Only a selected few got chosen in Std 7 to continue with Computer Studies (CS) in St 8 to matric. Of course I also applied, and was duly rejected. Only the best can do CS, and y...

Nog 'n gedagte oor werk en doen.......

You opinion is duly noted...  Unfortunately we cannot implement it, because it requires work, we are committed though........ [The challenge with many things these days......]

Gedagte, oor werk en doen......

Somtyds is dit nie die geval van die individie wat so watwonderlik goed is nie, maar eerder die ander se ongewilligheid om self die werk te doen en te probeer. ~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~* ~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~* It is often the case that the individual are not that great as perceived, but rather the others non-willingness to do the work and try themselves.  

Flardeflenterrepies

Dit is in flarde Oom Dit is in flarde Dit is soos die trane wat van my wange afrol as ek oor eergisterjaar se eergisterjaar dink Dit is regte trane Die goeie dae van gister Maar dit is in flarde oom. Dit hang soos repies elk aan 'n garingdraad Geskeur, gedons, gewremel en êrens tussenin die niks die haat Môre groei die bôggerôls weer welig Een oormôre skiet dit saad gekunsmis deur lëe woorde en 'n oopmond gekouery Domonosel dremels met drêk wortels uit die vreemde Wat soek julle hier? Met'n vraatsigheid vir my gedagtekunsdoek wat nou in repies hang aan 'n draad Ja, dit is in flarde oom

Oh utter feelings of dismay

Oh utter feelings of dismay* How long do you plan to stay? When you speak ,it sounds as if you are regurgitating in reverse your words so fake like a chocolate coin, in a purse The chocolate went stale You are like a parasite tree, from another region Drinking my earths sap Depriving our roots of life’s water Spreading your foreign seeds Bringing forth foreign offspring With foreign thoughts Promoting and pursuing a gold rush To mine mountains of fools gold Oh why don’t you go back to your own region and be a tree just there amongst your own Where millions and millions of others are Maybe you are not wanted there Maybe you were cast out Unwanted seed off arrogance Invading my father’s ground Give me back my water So that I my bloom In the soil where I have been planted Go back! Go back! O hateful thing Oh God have mercy! My heart To sing!!! * [In response to a colleague’s Facebook post, over...