Verlede pere

Daars gebakte pere in my hart
gebrandes in my kop
as in my siel
gemoedelik 'n flop

Eersbestaande leefmilieu
gekring geklaar gekletter
"Hopschotts" van die lewe
Sonde by die letter

Letters in gedagtes
Letters in woorde
Letters in data
en letters in 'letters'

En nou
letters van gister
woorde van hartseer
sinne van spyt

Daars gebakte pere in my hart
gebrandes in my kop
as in my siel
Gees kom krap dit uit

Asseblief
asseblief
Sela
Amen

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!