Gisters

Die vergete gisters se spookasems
skreeu uit die verlede,
vandag 
en dryf die vreugde weg.

Die spookasems hang dit 
aan 'n gedagteklok, wat
ding, dong,
Ding, Dong,
DING, DONG.

Die vergete gisters 
aangedryf
deur die engel van 
die duisternis.

Kom Lig
Kom Liefde
Kom Rus
Kom Gou
Kom GEES
Kom JESUS

nou

asseblief

Amen

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!