Ter nagedagtenis aan......Geen titel vir die woorde nie

En wat van die vergetenes?
God se skepsels
waar daar nie liefde voor is nie
wat van hulle?

God het hulle lief
maar nie ons hulle nie...
Wie's ons?
Skepsels

God het ons lief
maar nie ons die ander nie
...Sonde

Here.
Gedenk tog vandag
elke kinderhart
wat afgeskeep in liefde staan

Omdat die ouers
......skepsels
se liefde
elders is



cf. http://bertiebuitendag.blogspot.com/2012/10/geen-titel-vir-die-woorde-nie.html

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!