Gedagtes oor twee preek boodskappe.

Ek wou al lankal iets deel oor twee preke wat gelewer is deur een van ons predikers, by ons gemeente. Die afgelope paar kere was dit vir my besonders mooi en elke preek/boodsskap was wonderlik. Dit is 'n groot jammerte dat ons gemeente nie oor die tegnologie beskik om van die preke op beeld op te neem nie. Ek sou verseker van dit gekoop het om te versprei.

Een van die hoogtepunte was ons kwartaaldiens, en twee ander hoogtepunte was twee preke gelewer deur Dr Gerrie Strydom. 

Die een preek was oor Petrus en die vraag of hy die Here Jesus lief het en die ander een oor Elia en die baalpriesters.

Beide preke was vir my besonders en ek reflekteer kortliks daaroor in die volgende vlog..


 Ps: 'n vlog is 'n video (blog)

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!