Eishmalletjiemoegennaar

Dit is oorweldigend
Dit is te veel
Dit is onnodig
Daars 'n knop in my keel

Dit is verskriklik
Dit maak my lam
Dit is onnodig
ek is tam

Dit is 'n klomp kaas.....
my koppie raas.....

Eishmalletjiemoegennaar
My ogies wil net huistoe staar
En ek sit waar?
ver-ver van my mense.

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!