Gedig oor skyn

Proffessor Doktor
Domme ding!
Wat skynretoriek
jou woorde sing.
Jou woorde toon
geen insig nie.
Want logika
die het jy nie.

Professor non-Doktor
Edele meneer!
Wil jy ons
met jou wysheid leer?
Jou lering is 'n
politiekspel
So waar so reg
so uit die hel!

Professor Doktor
met jou 'fancy' brille.
Jou oë is toe
soos lichi skille.
En êrens in jou
skedel heen
glo jy jou eie
leuen!

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Sondag Oggend.... Alweer