En hoekom nou weer.....

Die amper skyn van die kennislewe, beboek gebind, in woorde wese. Hier iewers tussen blaaie heen, en kennis vasgeleg tussen woorde. Sit ek en wonder.... hoekom, waarom en waarheen... 
[Facebook post 15 November at 08:41]

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!