Toemaar die aleen man

Toemaar die aleen man, het sy hand uitgesteek
en jammer die besigman, het dit weggeklap

Toemaar het toe weer probeer, met 'n ander hierdie keer
en aggenee die liefdesman, het dit aggenoegsaam afgekam

Dalk dink toemaar die derde keer, dalk kry toemaar nie weer seer
en as-se-skuustog gaan net weg, klap ou toemaar tog maar weg

Toemaar is maar weer aleen, tog soos vroër die derde been
in hierdie nare tydsonwenteling iewers onder 'n sterrekring

Sit toemaar die aleen man en doen sy naam gestalte.

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!