Doen dit Jonge man!

Skeur 'n bladsy uit jou Bybel jonge man
Skeur 'n bladsy uit so vinnig as jy kan

Nog 'n skopus, nog 'n deel
Heer my sonde raak te veel

Skeur 'n bladsy uit jou Bybel jonge man!

Skeur 'n bladsy uit jou Bybel jonge man
Die duidwel seg jou duid'lik ja jy kan

Nog 'n Tittel nog 'n Jota
Here skryf dit op 'n nota

Lees 'n bladsy uit jou Bybel jonge man
Lees 'n bladsy, vra die Gees ja wel jy kan

Nog gebede, nog gekla
Nog 'n smeking Here, Ja!

Lees 'n bladsy uit jou Bybel jonge man

Bid 'n bladsy uit jou Bybel jonge man
Bid 'n bladsy so hard as wat jy kan

Vra die Here om genade
en 'n oor aan hierdie aarde

Bid 'n bladsy uit jou Bybel jonge man

Glo elk bladsy in jou Bybel jonge man
Glo elk bladsy met alles wat jy kan

Glo eg aan Gods genade
En vergifnis vir jou dade

Glo elk bladsy in jou Bybel jonge man

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!