Onding

Ongevraagde elemente,
onrus in die siel!
onbeskaamde helle-oes!

Onverdiende toegang
onbetaalde trou
onder op 'n altaarvloer!

Eensgestorte lewe
Eenmaal was 'n roep
Eenmaal ewig alsvergewe

Here hoor my roep!

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!