Nog nooit!

Nog nooit, in my lewe het ek gevoel soos ek hierdie paar dae voel nie. Nog nooit nie.

Here ek het nog nooit nie.

Seersekerlik, is ek nie dom geskape nie.
Seersekerlik, is ek nie geskape om inhirent korup, en fals te wees nie.

Om iets voor te gee wat ek nie is nie?

Ek is 'n gebore sondaar.
'n swakkeling, wat juis tot my volle potensiaal kan kom deur Christus as ek swak is.
maar

Nog nooit,

nog nooit was ek so afgemat, en gedemotifeer nie
Nog nooit.

Here?




Is dit U stem, wat sê vir my?

Dat ek 'n ander nering kry?




Dalk 'n betrekking vir die koninkryk?

 
Here

Laat weet U my.

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Sondag Oggend.... Alweer