My hulp kom van die Here.

Ek wonder of ek in trane sal verdrink,
of my hande sal opslaan na die Hemel?

Waarvandaan sal daar vir my hulp kom?
My hulp kom van die Here!

Sal ek hardloop na 'n selfhelpboek
of my vergryp praatjies?

Waarvandaan sal daar vir my hulp kom?
My hulp kom van die Here!

Help HERE!!

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Sondag Oggend.... Alweer