Geagte meneer die vakadviseur

Geagte Meneer die vakadviseur
Dit is jy wat jou onderwysers
moet bystaan in leer

Maar ongelukkig die,
dit kan jy nie

want self leer en inspring
dit wil jy nie

Jou salaris kry
Dit kan jy wel,
en belangrik blyk
dit doen jy snel.

Geagte Meneer die vakadviseur

Dit breek my hart
my gemoed middeldeur

Dit is tyd dat jy
jou sokkies bekeer
Jou kousies optrek
en self leer




Anders is jy niks
meer as 'n dief nie!




Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!