cf, woorde, cf (n.d.) stuk

Here ek is moeg!
Dit vreet aan my, vir 7 jaar al

Jaar in
Jaar uit

Die nuwe jaar sal beter sê ek
Jaar in
Jaar uit
Sonder hulp
Jaar in
Jaar uit

Nog 'n paragraaf
Nog 'n verwysing
Nog 'n stuk
nog 'n kruising

Hompe en hompe
se rondgepraat
deurmekaar
se omgooiraad
met nog so tikkie by

Here,
dit is
te veel
vir my


Help my!
Laat dit 
einde kry

ASSEBLIEF HERE!!

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Sondag Oggend.... Alweer