'n Briefie vir jou! van my!

Ek sal vir jou 'n brief skryf!
Ek sal jou 'in'-vertel
Ek sal jou laat luister:
"Vlieg na die hel!"

Vir jou, jou bogter
vir jou sal ek sê!
Vir jou elendeling
Hiers my epos: Dê!

Lees, lees
en hoor wat ek dink.
Jou opinies jou gedagtes
jou woorde stink!

Lees, lees
en vat my raad
jou galbraak, jou gekoggel
jou satanssaad

Ek sal vir jou 'n brief skryf!
Ek sal jou 'in'-vertel
Ek sal jou laat luister:
"Vlieg na die hel!"


'n Biefie vir jou, van my!!

En jy..
sê my..
wies jy..
Om so te skryf??


Addresseer dalk
Jou volgende brief
aan jouself!

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!