Geen titel vir die woorde nie

Sies aan jou....
Watse ma is jy?

Dat jy geen ergenisliefde oor jou eie kry?
Sies aan jou!

Sies en sies en sies aan jou.
Daars geen titel vir die woorde nie
daars geen liefde met akoorde nie.

Ek weet nie wat om verder te se nie, ek wil nie die woorde hierso se nie
Al wat ek weet.... is SIES aan jou!!



Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!