Di....e gebrand van die tyres

Op die wysie van: Die gezoem van die bye
-----------------------------------------------
 
[ http://www.youtube.com/watch?v=6irNPpMQl1E ]

-----------------------------------------------
Di....e gebrand van die tyres
en die youth-leage flyers
die getoi-toi by dosyne;

Where the people demand
and the comrades stand
En nog meer probleme is myne

Waar die grootbekke praat
so ewe kordaat
is elke jan-rap my maat;
Where we march and we want
and the economy cant
en geveg gaan voort in die staat

Di.....e gebrand van die tyres
en die youth-leage flyers
die getoi-toi by dosyne

En die gevolgtrekking is
dit is alles perdemis
en die probleme teel aan soos konyne 
die probleme teel aan soos konyne!

---------------------------------------------------------------------------------------------------------






Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!