Goeie een

Ek het sopas 'n goeie beskrywing gekry van 'hoe ek glo'. Ek self is in die NG kerk, maar is baie meer na die gereformeerde kant as anders.... So ek is soos my pel gese het.......
 'n Neder-Dopper 
[Ek hou baie van die beskrywing]

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!