Om die sin in die sin vir bestaan te sit.



Daar is werklik soveel dinge in die lewe wat alledaags omgaan,
klein dingetjies, groter dingetjies en sommer alles.

Maar die een ding wat my nog altyd laat goed voel is om te gee!

Vandag is my dag gemaak deur 'n skepping van die Here!
Die vashou!
Die wonder!
en
die gee!

Aan dierbare lieflike mense,naby en in my hart!

Daarin lê vir my van die lewe se grootste sin, en vreugdes!!!

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!