Geknopte gedagtes

Tyd is 'n verwronge geneesheer
maar tyd genees
die probleem egter is
almal het net x.

*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*

Iemand maak 'n skertsende opmerking oor my inskrywings: 'Al wat jy tik is geloofgoed', niks oor die lewe nie; niks oor wat jou maak klop nie!

My vriend - lees weer!

*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*

Ek wonder soms werklik of daar regtig... (ek voel te sleg om verder te tik.....)

*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*

Dankie net Here dat ek weet dat daar mense is wat lief is vir my. Al voel ek soms soos 'n padtrapfiets in 'n "offroad"-motorfietswedren.




Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!