Dit is Lente!

Daar is werlik op die oomblik nie iets waaroor ek meer goed voel as juis die feit dat dit nie meer koud is nie.
Ek het gevoel dat hierdie winter vir my persoonlik nog die ergste en goorste een nog.

Die ou winter wat verby is het nie net, koue in die fisieke vorm gehad vir my nie maar ook in die psigisiese ruim het ek verkluim. (Of soms het ek so gevoel)

Op die oomblik voel ek goed, lyk ek beter! En is dankbaar vir soveel dinge.

My beste vriend se altyd! "BE BOLD! and increddible FORCES will come to your AID"

Wel 'n epos was dalk in die regte rigting!

Wie weet.

:-)

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!