50% mens

Ek is 'n 50% mens met 'n 100% hart
Gelet, geskaad, gesmee, geskat
O, Here gee dat hierdie hart
Op hierdie aardse lewenspad
helfte word wat dit tans is.

Ek is 'n 50% mens met 'n 100% hart

gedruk, gedaan, geweef, gerat
O, Here gee dat hierdie hart
Op hierdie aardse lewenspad
vol word met U waar dit tans is.



Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Sondag Oggend.... Alweer

Here dankie vir my vrou!