Gisters
Die vergete gisters se spookasems skreeu uit die verlede, vandag en dryf die vreugde weg. Die spookasems hang dit aan 'n gedagteklok, wat ding, dong, Ding, Dong, DING, DONG. Die vergete gisters aangedryf deur die engel van die duisternis. Kom Lig Kom Liefde Kom Rus Kom Gou Kom GEES Kom JESUS nou asseblief Amen