Posts

Showing posts from July, 2013

Frans-Albert Buitendag 2013/07/22

Image
Die Here het aan ons Sy guns en goedheid bewys.
Dankie almagtige Vader, vir die kleinding in ons huis.
Van elke genade gawe is so baie dinge daar,
ons bid deur die genade dat U ons kind bewaar.

Gee aan ons die insig Here
vaste liefde in hierdie lewe
Om U Frans-Albert groot te maak
gewortel in U lewenstaak.

Amen