Ek het sopas 'n goeie beskrywing gekry van 'hoe ek glo'. Ek self is in die NG kerk, maar is baie meer na die gereformeerde kant as anders.... So ek is soos my pel gese het....... 'n Neder-Dopper [Ek hou baie van die beskrywing]
Dit is oorweldigend Dit is te veel Dit is onnodig Daars 'n knop in my keel Dit is verskriklik Dit maak my lam Dit is onnodig ek is tam Dit is 'n klomp kaas..... my koppie raas..... Eishmalletjiemoegennaar My ogies wil net huistoe staar En ek sit waar? ver-ver van my mense.