Die drein en dinge

Dit is die "Do"
van die loo
en die wasbakwater.
Dit is die grou
en die klippe
en die agterplaaskrater.
Dit is vrot,
dit is siesa
dit is alles sleg.
Dit is naar
dit is duur
en die mooi is weg.

En klop-klop....
klop klop

wiesda.... ?

Nog 'n rekening
op my tafel

My finansies
 wat uitrafel.

En dit te danke aan onnoselheid!
Ja dit te dankie aan my onnodelheid!
Ai togga mense..... 

ek is spyt!

En in retrospeksie.....

"Follow me home.... "
Said the pink and purple car.
Ag genade tog... ek is naar!

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!