Basseboude-wobble-rasie

My liewe tannie dieet
my boude is te groot
ek weet

Die lewe gaan soms al te sleg
dan eet ons, ons sorge
met 'n ietsie weg

Nou wat sal ons maak met die sware las?
Los eerder die kossies in die kas
en dink aan die gewiggies om jou bas!

Basseboude-wobble-rasie
Vetjies ek sien nie meer vir jou kans nie
Skoert weg!!!

Comments

Popular posts from this blog

Brief aan 'n vriend

Here dankie vir my vrou!

Maak 'n PATATROL. Aanbeveel deur die Hartstigting en Orgaanskenkersvereniging, 'n Weighless Top Ledewerwer!