Dankbaar vir mense video

Hiedie is 'n vlog oor die dinge waarvoor ek dankbaar is :-) Genade, mens kan nie kies watter beeld vertoon word vir die intro (prentjie) nie. Die vorige video, het die lelikste gesig van my. Dankbaar dat dit nie permament is nie. :-)


Comments