Videos twee gedigte
Ek het besluit om te probeer om twee van my gedigte met my webkamera op te neem en op te laai. Dit is die eerste keer dat ek so iets doen, so ek beskou dit maar as 'n toetslopie. Dalk laai ek in die toekoms meer op. Wie weet?
B
B
Comments
Post a Comment