Posts

Showing posts from January, 2012

Foreign, Foreign everywhere!

There are foreign objects in my body there are foreign objects in my domain there are foreign objects in my existance the foreign objects causes pain There are foreign thoughts in my being there are foreign concepts unexplained there are foreign feelings so overwhelming the foreign things evil ordained It kindles anger it promotes strain it brings heartache all in vein Dear GOD! Remove the strain take the pain So that I, may gain Your peace..... Pilippians (4:7)

Ek is jammer, maar wil graag sê. (Nadenke oor 'n stelling)

Hoe druf jy dit sê! En wie dink jy is jy? Dat jy met jou woorde houding kry. Belangrike mense is seergemaak hard deur jou woorde aangeraak! Goeie mense vir God se saak. Hul egos, en eer is aangetas. Die skoen het gepas Ai! wat 'n groot las. Die arme dissipels met vissiename geblaas en geset in glas. Hoe druf jy dit sê! Hoe durf jy dit sê! Herhaal tog weer! Kan jy dit sê wat makeer? "Dat almal nie hier werk vir die regte redes nie" Wie dan wat, en hoe dan wie? Gee jou redes anders moet ons praat. Oor jou verkeerde houdingsdaad. My liewe liewe liewe mens, in retoriek volg die repliek. Die antwoord is so opsigtelik. In die kyk en die staar en elke blik. In blinke motors oorteffelik. En in titelletters al te dik. In die vergaderings agter geslote deure. Die geskreeu op kinders soos masjien gewere. In die pos en sy vae omskrywing. In die houdings die loop goeie salaris. Die onderlingse geskinder as alles klaar is. En volgende keer as iemand sy salaris kry. Teenoor wie en teeno