Posts

Showing posts from September, 2011

Skreeu!!!!

Help! Help!
Dit is al wat ek kan sê!

Help! Help!
Dit is wat my hart wil hê!

Help! Help!
Here! 
U weet hoe ek voel,
in hierdie dolle lewenstyd
gedagte-warre-woel!